Modulekode | DRA 890 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Omvattende verslag oor goedgekeurde navorsingsprojek. Spesialiskennis van hoofdissipline. Die ontleding, omvorming en evaluering van abstrakte data en begrippe en die daarstelling van paslike response vir die oplossing van kontekstuele abstrakte probleme. Beplanning, bronbenutting en bestuur van prosesse binne breë parameters en funksies. Volledige toerekenbaarheid vir die bereiking en evaluering van persoonlike en/of groepuitsette. Toetrede tot doktorale en verdere navorsingsopleiding en navorsinggebaseerde beroepe, professionele praktyk en/of bestuursberoepe. |
Modulekrediete | 240.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Drama |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App